William Ramsay

William Ramsay
Gebore (1852-10-02)2 Oktober 1852
Glasgow, Skotland
Oorlede 23 Julie 1916 (op 63)
High Wycombe, Engeland
Burgerskap Vlag van Skotland Skotland
Vakgebied Chemie
Alma mater Universiteit van Glasgow (1866–69)
Anderson College, nou Universiteit van Strathclyde, Glasgow (1869)[1]
Universiteit van Tübingen (Doktersgraad 1873)
Doktorale student(e) Edward Charles Cyril Baly
James Johnston Dobbie
Jaroslav Heyrovský
Bekend vir Ontdekking van edelgasse
Toekennings

William Ramsay KCB FRS FRSE (2 Oktober 1852 – 23 Julie 1916) was 'n Skotse chemikus wat die edelgasse ontdek het en in 1904 die Nobelprys vir Chemie ontvang het "uit erkenning vir sy dienste deur die ontdekking van die onreaktiewe gasvormige elemente in lug en sy bepaling van hul posisie in die Periodieke Stelsel", saam met sy medewerker, John William Strutt, 3de baron Rayleigh, wat dieselfde jaar die Nobelprys vir Fisika ontvang het vir sy ontdekking van argon. Nadat die twee mans argon geïdentifiseer het, het Ramsay ander atmosferiese gasse ondersoek. Sy werk om argon, helium, neon, krypton en xenon te isoleer, het gelei tot die ontwikkeling van 'n nuwe gedeelte van die periodieke tabel.[2][3]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Thorburn Burns
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Wood
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named newsd

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search